Vakkeuse en Loopbaanbeplanning

Vakkeuse vir Gr10

Loopbaanbeplanning (Gr 11 – 12)

Die doel van die assessering (wat in graad 9 gedoen word) is om te verseker dat die leerling die regte vakke het vir sy/haar belangstellingsvelde. Sodoende het die leerling reeds die regte boustene (vakke) vir wanneer hy/sy in Gr12 moet aansoek doen vir tersiêre studies en kan net op die eindeksamen fokus.

Die doel van die assesserings is om te verseker dat die Gr 12 leerling op 1 April (wanneer die meeste tersiêre instansies se inskrywingsaansoeke oopmaak) gemaklik en seker is van die loopbaan wat hulle nastreef. Die pakket behels die volgende:

Kontak ons vir meer inligting: