Word 'n Agent:

Wil jy Skool Opsommings in jou area verkoop? Word ’n agent en help leerders om toegang tot kleurvolle, maklik verstaanbare opsommings te kry. Ons agente help om ons produkte nader aan skole, ouers en leerders te bring, terwyl hulle ook ’n geleentheid kry om ’n ekstra inkomste te verdien.

Wat ons bied:

  • 'n Wye reeks betroubare, kurrikulumgerigte opvoedkundige produkte

  • Aantreklike kommissie-gebaseerde verdienste op elke verkoop wat jy maak

  • Buigsame werk-van-enige plek

Ideaal vir:

  • Onderwysers of opvoeders wat op soek is na ekstra inkomste

  • Entrepreneurs en tuisbly-ouers

  • Enigiemand met sterk kommunikasievaardighede en 'n passie vir leer

Begin vandag verdien terwyl jy 'n verskil in onderwys maak!

info@skoolopsommings.com

Volg ons:

Kontak ons: