RTT gr11 - Boekie

Rekenaar Toepassings Tegnologie

R200.00R150.00

Out of stock

Hierdie is 'n Rekenaar Toepassings Tegnologie graad 11 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Dit bevat die hele jaar se teorie werk en is uit die Rekenaars Deel van jou lewe 2de uitgawe handboek opgestel.

Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.

Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.