Rekenaar Toepassings Tegnologie gr10 - Boekie

RTT

R160.00

Out of stock

Hierdie is 'n Rekenaar Toepassings Tegnologie graad 10 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Dit bevat die hele jaar se teorie werk en is uit die Rekenaars Deel van jou lewe 2de uitgawe handboek opgestel.

Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.

Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.

info@skoolopsommings.com

Volg ons:

Kontak ons: