
NW gr8 - Boekie
Natuurwetenskappe
R200.00R150.00
Out of stock
Hierdie is 'n Natuurwetenskappe graad 8 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se leerwerk en is uit die Kollig Op handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.