Natuurwetenskappe en Tegnologie KW3-4 GR5 - Boekie

NW en Teg KW3-4 GR5

R150.00

Out of stock

Hierdie is 'n Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 & 2 graad 5 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Dit bevat slegs kwartaal 3 en 4 se werk en is uit die Platinum handboek opgestel.

Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.

Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.