
Natuurwetenskappe en Tegnologie KW1-2 GR5 - Boekie
Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 & 2
R200.00R150.00
Out of stock
Hierdie is 'n Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 1 & 2 graad 5 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat slegs kwartaal 1 en 2 se werk en is uit die Platinum handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.