
My Children My Africa - PDF
My Children My Africa
R100.00
Hierdie kleurvolle opsommings is maklik leerbaar en bestaan uit 16 bladsye.
Hierdie opsommings is nagegaan deur verskeie onderwysers en dra hul goedkeuring weg om slegs hierdie opsommings te leer vir My Children My Africa. Ek het ook ou vraestelle gebruik om ekstra inligting in hierdie opsommings te sit bo die inligting wat in die leesboek verskaf is.