
LO GR8 Teorie - Boekie
Lewensorientering Teorie
R200.00R150.00
Out of stock
Hierdie is 'n Lewensorientering teorie graad 8 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se teorie werk en is uit die Kollig Op handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.