Lewensorientering Teorie GR11 - Boekie
LO Teorie
R160.00
Hierdie is 'n Lewensorientering teorie graad 11 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se teorie werk en is uit die Verken handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergemaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.
info@skoolopsommings.com