Geskiedenis GR9 - Boekie
Gesk GR9
R160.00
Hierdie is 'n Geskiedenis GR9 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se Geskiedenis werk en is uit die Vandag handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergemaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.
info@skoolopsommings.com