Geskiedenis GR6 - Boekie
GESK GR6 - Boekie
R160.00
Hierdie is 'n Geskiedenis graad 6 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se Geskiedenis werk en is uit die Platinum handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergemaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.
info@skoolopsommings.com