
Geografie GR9 - Boekie
Geo GR9
R160.00
Out of stock
Hierdie is 'n Geografie GR9 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.
Dit bevat die hele jaar se Geografie werk en is uit die Vandag handboek opgestel.
Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.