Geografie GR6 - Boekie

GEO GR6 - Boekie

R160.00

Out of stock

Hierdie is 'n Geografie graad 6 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Dit bevat die hele jaar se Geografie werk en is uit die Platinum handboek opgestel.

Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.

Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.