
EBW gr8 - Boekie
Ekonomiese en Besgtuurswetenskappe
R200.00R150.00
Out of stock
Hierdie is 'n Ekonomie en Bestuurswetenskap graad 8 opsommingsboekie wat uit 52 bladsye bestaan.
Dit bevat die hele jaar se leer en is saamgestel uit die Vandag-handboek.
Hierdie opsommingsboekie is voorberei om jou leerproses makliker en aangenamer te maak.
Die boekie is A5 met 'n harde omslag sodat dit nie maklik beskadig kan word nie.