Droomdelwers

Droomdelwers

R200.00R150.00

Out of stock

Hierdie is 'n Droomdelwers graad 11 opsommings boekie wat uit 52 bladsye uit bestaan.

Dit bevat die hele leesboek se teorie werk en is uit die Droomdelwers boek geskryf deur Esta Steyn geskryf is opgestel.

Hierdie opsommings boekie is opgestel om jou leerproses te vergamaklik en lekker te maak.

Die boekie is A5 met 'n harde buiteblad sodat hy nie maklik kan beskadig nie.