Word 'n Agent:

Verdien kommissie deur opvoedkundige hulpbronne te verkoop!

Skool Opsommings verskaf hoëgehalte-opvoedkundige hulpbronne vir leerders, onderwysers en skole– en ons soek gemotiveerde verkoopsagente om by ons groeiende span aan te sluit!

Wat ons bied:

  • 'n Wye reeks betroubare, kurrikulumgerigte opvoedkundige produkte

  • Aantreklike kommissie-gebaseerde verdienste op elke verkoop wat jy maak

  • Buigsame werk-van-enige plek

Ideaal vir:

  • Onderwysers of opvoeders wat op soek is na ekstra inkomste

  • Entrepreneurs en tuisbly-ouers

  • Enigiemand met sterk kommunikasievaardighede en 'n passie vir leer

Begin vandag verdien terwyl jy 'n verskil in onderwys maak!