Afr taal gr8-12 - PDF

Afrikaans Taal

R120.00

Hierdie opsommings is vir graad 8 tot 12 leerders.

Die opsommings bestaan uit al die Afrikaanse terminilogie wat in 'n Afrikaanse vraestel gevra kan word.

Dit bestaan uit 14 bladsye en is kleurvol en maklik leerbaar.