Ons bied 'n variasie van Hoërskool en Laerskool Opsommings en ander dienste. Elke opsomming word professioneel opgesom om tyd te bespaar, begrip te verbeter en leerders te help om beter resultate met selfvertroue te behaal.
Welkom by Skool Opsommings!


Ons is al aan die gang vir byna 8 jaar.
Ons het in 2018 begin om kleinskaals opsommings aan skole te verkoop, maar het sedert 2021 so uitgebrei dat ons nou vir die hele land opsommings aan skoolkinders verskaf.



Hoe het ons begin?
“Success is no accident. It is hard work, perseverance, learning, studying, sacrifice and most of all, love of what you are doing or learning to do.”
- Pelé, Brazillian pro footballer








